Laurinda hofmeyr biography of martin

          Philip de Vos has always had a special place for music in his work and life.

        1. Philip de Vos has always had a special place for music in his work and life.
        2. I did this painting many years ago of this old petrol station in the small town of Pniel, Cape Town.
        3. Key & BPM for 'n Halwe Engel by Laurinda Hofmeyr.
        4. Breyten Breytenbach (* 16 September — † 24 November ) was 'n Suid-Afrikaanse skrywer en kunstenaar met Franse burgerskap.
        5. Orthopaedic Anesthesia, An Issue of Anesthesiology Clinics, 1e (The Clinics: Internal Medicine)|Nabil Elkassabany MD [wv8IL0].
        6. Key & BPM for 'n Halwe Engel by Laurinda Hofmeyr..

          Shares0Facebook0Tweet0Pin0Print0Email0LinkedIn0

          Animasie deur Diek Grobler

          “Ek werk stadig. Ek het ook nie baie selfvertroue wat my stem betref nie.

          Ek dink wel ek is buitengewoon musikaal (en musikaal redelik goed opgelei) en ek het ’n spesifieke gawe om musiek by woorde te sit. Ek is bang om foute te maak en mense teleur te stel wat, as ’n mens dieper grawe, op hoogmoed neerkom, en wat my dikwels gevange hou en ‘van minder nut’ maak as wat ek kan wees.

          Tim Lengfeld is a mastering engineer based in Somerset West, South Africa.

          Iets wat ek wel kan doen, is om in mense se skoene te klim en te probeer voel wat hulle voel (amper soos met ’n gedig). Ek wil graag meer en meer vry word van vrees en meer en meer ‘verdwyn’ in die groter storie,” sê die pianis, sangeres en toonsetter Laurinda Hofmeyr, wat aanvanklik bekendheid verwerf het met haar toonsettings van die gedigte “Ek het ’n huisie by die see”, “Kabouterliefde” en “Vir ’n pepermossie” vir Laurika Rauch.

          Laurinda se loopbaan getuig van professionaliteit en gehaltewerk.

          Sy stagneer nie en skroom nie